QPro Vetbees Fase D 50kg
This product is available for quotation only.
Please add to quote, and one of NWK's friendly representatives will be in touch. You can select as many products as you wish to your quotation
Product details
- Brand QPro
- SKU 280200288
- Collection Readymix
QPro Vetbees Fase D is geformuleer vir bulle wat deur die fase D-toets gaan, maar ook om skou- en teelbulle se genetiese potensiaal te ontgin deur voedingstowwe van goeie gehalte op die regte tyd en teen die regte hoeveelheid te voorsien. Dit bevat die nodige natuurlike deurvloeiproteïen wat spiergroei en struktuur/bouvorm ontwikkel en bevorder. Terselfdertyd bied dit genoegsame energie om die bulle se kondisie te bou. Fase D-voer kan ook gebruik word vir “background”- doeleindes
