Qpro Produksielek 28 50kg
This product is available for quotation only.
Please add to quote, and one of NWK's friendly representatives will be in touch. You can select as many products as you wish to your quotation
Product details
- Brand QPro
- SKU 280200275
- Collection Readymix
QPro Produksielek 28 is ‘n klaar gemengde lek wat in tye van tekorte genoeg proteïen, energie tesame met vitamiene en spoorminerale aan die dier voorsien. Hierdie produk help om gewigsverlies by koeie na kalwing te verminder en ook om goeie melkproduksies te ondersteun. QPro Produksielek 28 kan ook gebruik word as prikkelvoer voor dekseisoene
