Qpro Volledige Kalfgroei 50kg

This product is available for quotation only.
Please add to quote, and one of NWK's friendly representatives will be in touch. You can select as many products as you wish to your quotation

Product details

  • Brand QPro
  • SKU 280200285
  • Collection Readymix

QPro Volledige Kalfgroei is geformuleer om vanaf QPro Kalfaanvangs oor te skuif tydens speentyd. Die doel van hierdie produk is om vinnige groei en verdere rumenontwikkelling te bevorder en om kalwers voor te berei vir hoër veselinnames vanaf die veld. Hierdie produk bevat deurvloeiproteïenbronne van hoë kwaliteit en energie asook ‘n gebalanseerde vitamiene- en spoormineraalsamestelling om vinnige en gesonde groei te verseker. Dit bevat ook ‘n koksidiostaat vir die voorkoming van koksidiose in hierdie vroeë stadium. Hierdie produk kan suksesvol gevoer word aan vleisbeeskalwers as ‘n kruipvoer. Voorsien die produk in voerbakke binne doelgemaakte kruipvoerkampies. Die produk is bekikbaar in meel- of korrelvorm