{"product_id":"qpro-vetbees-fase-d-mash-50kg-200288","title":"QPro Vetbees Fase D 50kg","description":"\u003cp\u003eQPro Vetbees Fase D is geformuleer vir bulle wat deur die fase D-toets gaan, maar ook om skou- en teelbulle se genetiese potensiaal te ontgin deur voedingstowwe van goeie gehalte op die regte tyd en teen die regte hoeveelheid te voorsien. Dit bevat die nodige natuurlike deurvloeiproteïen wat spiergroei en struktuur\/bouvorm ontwikkel en bevorder. Terselfdertyd bied dit genoegsame energie om die bulle se kondisie te bou. Fase D-voer kan ook gebruik word vir “background”- doeleindes\u003c\/p\u003e","brand":"QPro","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":67729629806905,"sku":"280200288","price":349.45,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0910\/0243\/7945\/files\/280200288__20261021153825_534e8ce2.png?v=1792589945","url":"https:\/\/shop.nwk.co.za\/products\/qpro-vetbees-fase-d-mash-50kg-200288","provider":"NWK Shop","version":"1.0","type":"link"}